Jou ondersteuning in aksie
Dit maak ‘n verskil.
Hier is waar jou lidgeld en aankope heen gaan.
Afgehandel
- 103 provinsiale spanleerders het sakgeld ontvang
- Vloedligte by die Astro-hokkieveld
- Verbeterings aan die krieketpaviljoen
- Spelerstonnel en kleedkamers by die stadion
- Opgraderings aan die Rooibul Hoek
- Die Rooies Bond-winkel is geopen
- Sporttoerusting deur borge
- Reiskoste vir behoeftige leerders
- Derby- en Wamakersfees-geleenthede, en ‘n rugbytrui-veiling
Wat kom
- Wamakersfees
- Skuilings by die Astro-hokkieveld
- Hulp met skoolgeld, koshuisgeld en toerkoste vir behoeftige leerders, soos fondse toelaat

