HTS Middelburg se ondersteunersklub

Elke rand en elke hand tel.

Lidmaatskap

Jou plek in die Rooies-familie.

R300 per jaar. Elke rand gaan na ons kinders.

Wat jy as lid kry

  • Lapelwapen, elke jaar saam met jou lidmaatskap
  • Gratis toegang tot al HTS se tuissportbyeenkomste
  • Voorrang tot die Rooibul Hoek by sport en ander geleenthede
  • Uitnodigings na Rooies Bond-funksies en kuiergeleenthede
  • Nuus en datums oor hoe jy die skool kan ondersteun

Hoe om aan te sluit

1. Kies “Rooies Bond-lidmaatskap” en vul jou besonderhede in.
2. Betaal R300 aanlyn of per EFT.
3. Ontvang jou lidnommer per e-pos, en jou lapelwapen by die skool.

Aanlyn aansluit kom binnekort. Tot dan: stuur ‘n e-pos na admin@rooiesbond.co.za of WhatsApp Ans Hall by 074 116 2720 vir ‘n aansoekvorm.